Goeiemore
Graag wil ons jul bedank vir die wonderlike naweek
Wat n awesome lodge - julle is fantasties
Spesiale woord van dan vir die volgende personeel
Marilize
Sussa jy is kosbaar – altyd bekikbaar en gereed vir elke ‘nuk en gril’ van die gaste
Dankie dat jy altyd op kort kennis planne kon maak as iets gedoen moes word
Bly altyd so spontaan en vriendelik
Mag die Here jou seen en jou drome waar word
Sjef Lourens
Jy is ‘n ster niks was vir jou te veel moeite
Dankie dat jy altyd die ekstra myl gegaan het vir die dames
Dankie vir die verstaan as ons met moeilike versoeke gekom het
Dankie dat jy geduld en ‘understanding’ gehad het
as ons die program moes skuif en jou etenstye skedule deurmekaar gekrap het ni
Die kos was uit die boonste rakke - smaaklik en heerlik voorberei
So min wat ons ‘n jong man ontmoed wat so ‘bold’ is in sy geloof
Mag Vader jou lei behoed en bewaar
Jy sal ‘n groot aanwins wees want jy pak alles aan met oorgawe
Staf (Morris / Maria en ander 3 dames)
Thanks for all the hard work - we did notice
Morris thanks for always having a huge smile
Even if the ladies came with impossible requests in the hall
Finding a ladder to climb and drape the backdrops
Moving tables and changing it and then we move it again – lol
Never was any request to much effort for you
Ladies always doing table settings and clearing with a smile
It is really heart-warming to meet people that take pride in their work
May the Lord keep you hold you and bestow his unconditional love upon you
Lodge eienaars
Mag die Lodge net meer en meer geseend wees in die toekoms
Die teenwoordigheid van die Here altyd daar wees
En ons bid vir oorvloed en seen
Mag jul beker oorloop van die Here se guns